Jaarboeke

Meting en instrumentontwikkeling 880


 
Modulekode IND 880
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud Ontwikkeling van instrumente vir (kwalitatiewe en/of kwantitatiewe) dataversameling (vraelyste, onderhoudskedules, kontrolelyste, waarnemingskale). Meting van (kognitiewe) vaardighede, bekwaamhede, motivering, kenmerke van goeie meting (verskillende tipes geldighede en betroubaarhede); konstrukte en skale. Ontwikkeling van praktykgerigte vaardighede.
Modulekrediete 12.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Engels
Akademiese organisasie Wet, Wisk en Tegnologie-ond
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences